Thank you for a successful Expo4Brides 2018!

 

Wedding Dress Competition:

 

Treasure Hunt Competition:

 

Feedback from our exhibitors:

 

Vir my was dit BAIE positief en glo die uitkoms gaan die moeite werd wees! Nou net op die kniegies bly en hoop al die entoesiastiese bruide kom terug en word SEKER kliënte! Ek het op jul blad dankie gesê en wil graag WEER net bevestig dat die skou perfek gereël was en kan oor NIKS kla nie!! Dit was puik gewees! Die uitstallers se mooi stalletjies is verseker ook ‘n GROOOT  plus punt! Mag Op Dolly Decor nog lank deel wees daarvan!!

Op Dolly Decor

Baie dankie vir die geleentheid. Dit was goed ge-organiseerd!

Gabbata Wedding Venue

Dankie aan al die mense wat ons so mooi help op/af slaan het en ons goedjies met soveel geduld en “care” na ons karre geneem het, dit is ‘n wenner en werk baie goed. Dankie vir uiters goeie sekuriteit, ons het veilig gevoel en nie soveel soos ‘n papiertjie het weg geraak nie. Dankie vir die nood dienste wat op diens was, laat mens weereen net gemakliker voel. Dankie vir al die reëlings. Julle was werklik puik!

The Allora Collection

Loved it. Lots of enquiries on the Saturday. Like that it was only til 3 on the Saturday. Loved the fact that we could give brides tips on stage. Thank you for a well organised show. It is always a wonderful worthwhile experience, and it is wonderful to see how much love and passion you put into it. Thank you! It is noticed and appreciated.
Casablanca Manor

Ek wil net dankie sê vir die amazing expo! Ek het dit so baie geniet en het goeie besigheid gekry. Ek sien julle verseker volgende jaar weer!!

Dune Kahlau Photography

Ons het die expo geweldig baie geniet en voel regtig dat ons “waarde vir geld” gekry het.

Forever Hotel @ Centurion

Baie dankie aan die hele span – Jeanette, Carolien, Mariet, Jaco, Rene – julle is almal een in ’n duisend en dit is net ’n plesier om saam met julle te werk! Ek voel ek het goeie kontak gemaak met nuwe kliente en die kleiner stalletjie was net perfek vir ons doeleindes! Ek sal beslis volgende jaar weer deelnaam aan die Expo!

Let Them Eat Cake

Thank you to all our exhibitors:

 

Adelé van Niekerk

AdeleB Make-up

Akoestiek Musiek

Alan’s Creations

Alto Boutique

Amoia Photography & Video

AnneMae  Accessories

B-Fotografie

Batter Boys Village

Bayete Estate Venue and Spa

Bella Su’lize Bridal Boutique

Bethel Bedding

Breakfree holidays

Bridal Room

Camlens

Casablanca Manor

Cindy Klaver Photography

CLTI – Manie Groenewald

Dainty Delights Couture Cakes

De Villiers & Pheiffer Attorneys

Design a Cake

Designer Guys

Diamond X Ranch

Diep in die Berg

Dikwena Lodge

Divine Touch by LEMC

Dune Kahlau Photography

Eagles Rest Function Centre

Etienne Bedeker Inc. Attorneys

Forever Resorts SA

Francine’s Venue

Freda Lily

Gabbata Wedding Lodge

Gabbiano

Galagos Country Estate

Greyline Photography

Harmony Music Group

Heloise Couture

ICT Flower Designs

Immagika Creative Designs

Isiphiwo Wedding Venue

Jenna Clifford

L’Aquila Country Estate

La Luna invitations

La Montagne Guest Lodge

La Moraine

Landini Photography

Lavandou Wedding Venue

Legend Hospitality Group

Let them Eat Cake

Lewensverryking Seminare

Live Cartoon Portraits

Lovely Smile

Lubellos Bridal

Ma Tala Tala

Magick Events

Magz Designs

Mangwa Valley

Marthe-Hélène

Modern Jive Dance Club & DJ

Monte de Dios

Mooikrans Venue and Garden

National Zoological Gardens

Nitelife Productions SA

Oh Knots!

Olivelli

Op Dolly Decor

Oxbow Country Estate

Parktown Stores

Pebble Rock Golf Club

Pelser Photography

Perdekraal Wedding Venue

Pheasant Hill wedding venue

Posh Functions

Purple Bell Decor

Q Shield

Rentals Village

Roots Flower Market

Roxi – Q Hair Extensions

Royal Elephant Hotel

SelfiePro

SkinPhD

Steynshoop Lodges

Susan du Toit Photography

Teeth Whitening by Elsabe

The Allora Collection

The Conclave Country Lodge

The Cowshed Wedding Venue

The Designer Warehouse

The Farm Inn

The Good Oaks

The Wedding Store

Trés Jolie Bridal Wear

Unbreakable Man

Uurpan Wedding Venue

Vlak Vark Productions

Vusalela Day Spa

Waterkloof Guesthouse

Wedding and Function Magazine

Wedding Hub SA

Wessels & van Zyl Inc

Yadah Photos & Videos

Powered by themekiller.com watchanimeonline.co